Junior Rugby. Hoërskool Robertson se junior rugby spanne het die O.15 en O.16 rugbytoernooi in Bredasdorp goed afgeskop.
Die Robbies het hul onderskeie wedstryde teen Hoërskool Vredendal gewen om deur te dring na die finale teen Hoërskool Bredasdorp. Die O.15’s het geseëvier met ‘n telling van 26 – 24 Hoërskool Robertson se O.16’s het die loef afgesteek met ‘n telling van 15 – 12.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://hoerskoolrobertson.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








