)

Miss Teen World 2022 – Yulienke Jacobs Miss Teen International SA

Miss Teen World 2022. Yulienke Jacobs, ‘n Graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Miss Teen World Kompetisie in Pretoria deelgeneem. 

Vier-en-tagtig meisies het deelgeneem aan die kompetisie. Yulienke het algeheel tweede geëindig nadat die groep verklein is na die Top 5. Sy ontvang hiermee haar Internasionale titel as MISS TEEN INTERNATIONAL SOUTH AFRICA 2022. 

Yulienke gaan Suid-Afrika in Oktober vanjaar verteenwoordig in Ecuador, Suid-Amerika! 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal