Miss Teen World 2022 – Yulienke Jacobs Miss Teen International SA
Miss Teen World 2022. Yulienke Jacobs, ‘n Graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Miss Teen World Kompetisie in Pretoria deelgeneem. Vier-en-tagtig meisies…








