Suid Vrystaat Hokkie. Grey Kollege van Bloemfontein se O18A Hokkie span het vierde geëindig in die A-afdeling tydens die IPTs toernooi in Stellenbosch. Die afrigter is Mnr Braam van Wyk en die Assistent afrigter is Mnr Tristan van der Spuy.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf