)
Nasionale Landloop Kampioenskappe – BVHS atlete neem deel

Nasionale Landloop Kampioenskappe – Ses atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Nasionale Landloop Kampioenskappe. Dit het plaasgevind op Saterdag, 16 September in Gqeberha. Die volgende BVHS atlete…

Golden Gate Guardians Cricket – BVHS leerders in spanne

Golden Gate Guardians Cricket. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies, vir die Golden Gate Guardians Cricket span. Hulle gaan aan die Free State Premier League, wat in Desember…

Suid-Vrystaat Muurbal – Grey Kollege leerders presteer

Suid-Vrystaat Muurbal. Vyf muurbalspelers van Grey Kollege het presteer tydens die Suid-Vrystaat Muurbal toernooi. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Photos supplied

Nasionale Biathlé Kampioenskappe – BVHS leerders presteer

Nasionale Biathlé Kampioenskappe. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die WJ Kruger en Simoné Pretoruis, het die afgelope naweek, 24 September, aan die Nasionale Biathlé Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem.…

SA Landloopkampioenskappe – Truida Kestell presteer

SA Landloopkampioenskappe. Twaalf atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het aan die SA Landloopkampioenskappe deelgeneem. Truida Kestell se atlete is: Chicita du Preez, JC Blignaut, LIzay Landman, Joah Bartleman,…

JF Kriekettoernooi – Hoërskool Fichardtpark onoorwonne

JF Kriekettoernooi. Hoërskool Fichardtpark het tydens die JF Kriekettoernooi al hul wedstryde gewen! Uitslae: Hoërskool Fichardtpark 1ste krieketspan vs Hoërskool Sentraal 1ste Krieketspan Fichardtpark kolf eerste en behaal 179 lopies…

Affies Tennistoernooi – Oranje se Junior span kraai koning

Affies Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se o.15-tennisspan is die nuwe kampioen van die Affies Tennistoernooi. Oranje, met twee graad 8’s in haar geledere, het Hoërskool Waterkloof Saterdag, 23 September met…

SA Opkomende Vrouekrieket – Oranje se Miané Smit beste speler

SA Opkomende Vrouekrieket. Miané Smit is ‘n Graad 12 leerder en Hoofmeisie 2023 van Hoër Meisieskool Oranje. Sy blink ook uit in krieket! Miané was gister, 21 September, die SA…

Griffons 7’s Rugby – BVHS rugbyspelers in spanne ingesluit

Griffons 7’s Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met vier leerders wat in die Griffons 7’s rugby spanne ingesluit is. A-span: Kelvin Chaka, Dawie Fourie en Kamohelo Moses B-span: Kaneng Komane…

Kroonstad Fietsry – BVHS fietsryers vaar goed in Kroonstad

Kroonstad Fietsry. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het goed presteer in warm en winderige toestnde tydens die afgelope naweek se Kroonstad Fietsry byeenoms. BVHS se fietsryers het as volg presteer:…

Matrikulant van die Jaar – Top 14 matrieks aangewys

Matrikulant van die Jaar. Schools That Rock wens elkeen van hierdie 14 finaliste geluk met hul prestasie om as een van die Top 14 finaliste van die Matrikulant van die…

SA Master Wests Combat Taekwondo – Witteberg presteer

SA Master Wests Combat Taekwondo. Vier leerlinge van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het op 1 en 2 September aan die SA Master Wests Combat Taekwondo Kampioenskappe deelgeneem en die volgende prestasies…

Vrystaat Sportsterre 2023 – BVHS leerders genomineer

Vrystaat Sportsterre 2023. Vier trotse Groen en Goud draers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is genomineer as Vrystaat Sportsterre 2023: Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat Die vier trotse Groen en Goud…

Iqhawe Rugbyspan – Hoërskool SPS Brandfort leerders in span

Iqhawe Rugbyspan. Vier o.15 rugbyspelers van Hoërskool SPS Brandfort, is verkies vir die o/15 Iqhawe Rugbyspan wat tydens die Oktober vakansie aan ‘n toernooi deelneem by Hoërskool Jeppe in Johannesburg.…

KSA Premier League 2 – Hoërskool Witteberg presteer goed

KSA Premier League 2. Bethlehem Karate het die afgelope naweek aan die KSA Premier League 2 Karate kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Karatekas van regoor die land het aan die kampioenskappe…

Bullsharks gala – BVHS swemmers presteer

Bullsharks gala. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, asook lede van die Bethseals swemklub, het 15 en 16 September deelgeneem aan die Bullsharks gala te Bloemfontein. Die leerders en het baie…

Landloop SA’s – Primêre Skool Jordania presteer

Landloop SA’s. Die landloop atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het baie goed presteer tydens die Landloop SA’s. Die Jorries het die volgende prestasies behaal: Gidon Verster, 0/9 en…

Tentpegging – BVHS ruiters kwalifiseer vir kampioenskappe

Tentpegging. Vier ruiters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om deel te neem aan die Interprovinsiale Tentpegging kampioenskappe wat Maandag, 11 Desember, in Reitz plaasvind. Hierdie ruiters gaan Gauteng verteenwoordig.…

Fast5 Netbal – Witteberg o.15 span nommer 1 in Vrystaat

Fast5 Netbal. Hoërskool Witteberg se o/15 Fast 5-span, wat hoofsaaklik uit o/14’s bestaan, is gekroon as die Vrystaatwenners. Hulle het in die finaal teen Hoërskool Goudveld kragte gemeet en as…

Nasionale Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Nasionale Landloop Kampioenskappe. Drie atlete van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het op Saterdag, 16 September, aan die 2023 Nasionale Landloop Kampioenskappe in Gqeberha, voorheen bekend as Port Elizabeth, deelgeneem. `n Totaal…

Griffons 7’s Rugby – Hoërskool Witteberg leerders in span

Griffons 7’s Rugby. Twee van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se rugbymanne Tshepo Motloung en Daniël Meintjes, is na die afgelope naweek ingesluit in die Griffons o.17B 7’s rugbyspan! Die Griffons 7’s…

Griffons Rugby – Hoërskool Bultfontein leerders in span

Griffons Rugby. Vyf Bultie Bere van Hoërskool Bultfontein se o.15-rugbyspan, Armand Olivier, Derik Greyling, Lenro Kruger, JG van der Watt en Eddie du Toit, is ingesluit is in die Griffons…

Jukskei Skole liga – Hoërskool Trio A1 die wenners

Jukskei Skole liga. Die Jukskei Skole liga het die afgelope naweek plaasgevind. Hoërskool Trio, Kroonstad, se leerders het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto’s verskaf

Sportswoman of the year – Eunice High School’s Taheera Augousti

Sportswoman of the year. At the Free State Department of Sport, Arts, Culture and Recreation 2023 Sport Awards, Taheera Augousti, learner from Eunice High School was awarded Sportswoman of the…

Internasionale Tennisfederasie (ITF) – Donna le Roux skitter

Internasionale Tennisfederasie (ITF). Donna le Roux, sestienjarige leerder van Hoër Meisieskool Oranje, het Vrydag, 15 Deptember, een van haar grootste prestasies op die tennisbaan behaal. Sy het die Internasionale Tennisfederasie…

FS Schools #4 Cycling – Hoërskool Trio presteer

FS Schools #4 Cycling. Hoërskool Trio het weereens puik presteer tydens die FS Schools #4 Cycling wat gister, 16 September, op Trio se bane plaasgevind het! Youth girls: Youth Boys:…

SA Handwapen Kampioenskappe – BVHS leerder presteer

SA Handwapen Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Leibrandt Swart, het die naweek van 8, 9 en 10 September deelgeneem aan die SA Handwapen Kampioenskappe. Die kampioenskap is aangebied in Noord-Wes…

Rasieleiers – Hoërskool Fichardtpark stel bekend

Rasieleiers. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein stel met trots hul tien 2024 Rasieleiers bekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf

SA Opkomende Vrouekrieket – Oranje leerder haal weer span

SA Opkomende Vrouekrieket. Miané Smit, ’n veelsydige krieketspeler van Hoër Meisieskool Oranje, is weer vir die SA Opkomende Vrouekrieket span gekies. Hulle speel aanstaande Donderdag teen Nieu-Seeland in Benoni. Die…

SSR Liga – Drie spanne van Witteberg wenners

SSR Liga. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, vier Triomf terwyl drie Spanne SSR Liga wenners is! Hoërskool Witteberg is opgewonde om aan te kondig dat hul sportspanne buitengewone sukses hierdie seisoen behaal…

Witteberg 7’s Rugby – BVHS o.17’s wenners van toernooi

Witteberg 7’s Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.17 rugbyspan het aan die Witteberg 7’s Rugby toernooi deelgeneem op 8 en 9 September. Die span het puik rugby gespeel en het…

Limodo Tennistoernooi – BVHS leerders presteer

Limodo Tennistoernooi. Aan die einde van ‘n wonderlike Voortrekker Tennistoernooi, is BVHS trots op al hul spelers wat aan die toernooi deelgeneem het.   BVHS se dertien spelers wat aan die…

SANIFAA Johannesburg Indoor Archery – BVHS leerder skitter

SANIFAA Johannesburg Indoor Archery. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Saterdag 9 Spetember aan die SANIFAA Johannesburg Indoor Archery kompetisie deelgeneem. Sophia het skitterend geskiet met ‘n ‘telling…

XCO Skolereeks Fietswedren – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

XCO Skolereeks Fietswedren. BVHS fietsryers het Saterdag, 2 September, in Parys deelgeneem aan die derde Hardware Mecca XCO skolereeks Fietswedren. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://voortrekker.co.za Foto verskaf

Vrystaat Sportsterre – Hoërskool Fichardtpark, twee genomineerdes

Vrystaat Sportsterre. Hoërskool Fichardtpark is vanjaar weereens een van die Vrystaatse skole wat genomineerdes vir die gesogte titel van Vrystaat Sportsterre opgelewer het. Die wenner sal aangekondig word by ‘n…

MTB Skolereeks Fietsren – Grey Kollege leerders presteer

MTB Skolereeks Fietsren. Grey Kollege se fietsryers het uitstekend gevaar tydens die MTB skolereeks fietsren wat in Parys plaasgevind het. Junior afdeling: Jeugafdeling: Sub Junior afdeling: Met die span-aflosse, het…

Five-aside-Hockey – Hoërskool Goudveld neem deel

Five-aside-Hockey. Vier dogtershokkie spanne van Gouties het aan die five-aside-hockey byeenkoms die afgelope naweek by die Witteberg Toernooi deelgeneem. Uitslae is as volg: Baie geluk aan Mienke Nieuwenhuis wat 11…

Skole Fast 5 Netbal – Hoërskool Bultfontein

Skole Fast 5 Netbal. Hoërskool Bultfontein se Skole Fast 5 netbal spanne het die afgelope naweek aan die DeKalb Fast 5 netbaltoernooi deelgeneem. Jolani van Heerden, HV/V van Hoërskool Bothaville,…

Iqhawe Rugby – Hoërskool SPS Brandfort leerders in span

Iqhawe Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool SPS Brandfort, Jurie J van Rensburg (kaptein), Kirstein Dempsey, Ras Vermaak en Brian van Rensburg, is deel van die Vrystaat o.15 Iqhawe Rugby span.…

Goudveld 7’s Rugby – Wen Plaat by Witteberg sporttoernooi

Goudveld 7’s Rugby. Hoërskool Goudveld 7’s Rugby se o/17 Sewes rugbyspan het by Hoërskool Witteberg se toernooi die Plaat gewen. Hierdie span wen vier van hulle ses wedstryde en eindig…

Voortrekker Limodo Tennis tournament – Eunice High School

Voortrekker Limodo Tennis tournament. Eunice High School tennis team competed against sixteen other teams in the B-section of the Voortrekker Limodo Tennis tournament in Bethlehem. The team members are Lisa…

Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬ – Oranje A-span aan wenkant

Voortrekker Limodo Tennistoernooi‬. Hoër Meisieskool Oranje se Tennis A-span het Saterdag die Voortrekker Limodo-tennistoernooi‬ in Bethlehem gewen. OMS se spanne was tot dusver vanjaar in elke toernooi aan die wenkant.…

JF Spoed Toernooi – Hoërskool Fichardtpark vs Jim Fouché

JF Spoed Toernooi. Hoërskool Fichardtpark se netbal, hokkie, krieket en rugbyspanne het teen Hoërskool Jim Fouché se spanne meegeding tydens die JF Spoed Toernooi. Fast5 Netbal Fichies se o.15 en…

Witteberg Sporttoernooi – Hoërskool Trio sportspanne presteer

Witteberg Sporttoernooi. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbal, hokkie en rugbyspanne het die afgelope naweek goed presteer tydens die Witteberg Sporttoernooi in Bethlehem. Fast 5 Netbal Five-a-Side Hokkie uitslae –…

Six-a-side Cricket – Hoërskool Fichardtpark presteer

Six-a-side Cricket. Die afgelope naweek het Fichies se spanne goed gevaar tydens die JF spoed-toernooi. By die six-a-side cricket het Fichardtpark ‘n uitstekende dag beleef. Hul A-span was onoorwonne tot…

Inter Africa Tennis – Hoërskool Fichardtpark leerders presteer

Inter Africa Tennis. Hoërskool Fichardtpark se eerste seuns- en dogterstennisspanne het vanaf 7 tot 9 September aan die Inter-Africa tennis toernooi in Bethlehem deelgeneem. Hier is ’n oorsig van die…

Vrystaat Ringbal – Hoërskool Trio leerders in Vrystaat span

Vrystaat Ringbal. Twintig leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad het presteer by die Vrystaat Ringbal proewe. Hierdie leerders is opgeneem in die Vrystaat span en onderneem ‘n toer gedurende die…

Vrystaat Gholf – Hoërskool Fichardtpark leerders in B-Gholfspan

Vrystaat Gholf. Twee gholfspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Jeandre van der Merwe en Gerald Fowler, is vir die Vrystaat B-gholfspan gekies. Hulle verteenwoordig die Vrystaat by die toernooi op…

Griffons 7’s Rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Griffons 7’s Rugby. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Theodor Lange en Henre Rossouw, is ingesluit is in die Griffons 7’s Rugby span. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto…

FSSC-XCO – Hoërskool Sentraal Bergfietsry

FSSC-XCO. Vier leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het op 2 September aan die FSSC-XCO (Free State School Cycling cross country) #3 by Parys deelgeneem. Die uitslae van Sentraal se…