Lejweleputswa Krieket – Hoërskool Goudveld leerders in spanne
Lejweleputswa Krieket. Nege Gouties leerders is in verskeie seund en dogters Lejweleputswa Krieketspanne opgeneem. Hierdie krieketspelers dring nou deur na die Vrystaat proewe op 2 tot 4 Oktober. Seuns: Dogters:…
Rainbow Tennis – Primêre Skool Fichardtpark speler presteer
Rainbow Tennis. Drie leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Milea Bornman, Lené Wessels en Mikayla Luyt, het aan die o.10 Rainbow Tennistoernooi deelgeneem. Lené Wessels is na die toernooi…
Griffons 7’S Rugby – Laerskool Truida Kestell leerders in span
Griffons 7’S Rugby. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Michail Kaptein en Khahleho Maqelepo is gekies vir die Griffons 7’s Rugbyspan. Griffons 7’S Rugby. Two learners from Truida…
Junior Gholf – Hoërskool Sentraal leerder in Vrystaatspan
Junior Gholf. James Nel, leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is vir die Junior Gholf o.17B-Vrystaatspan gekies. Hierdie span gaan aan die ‘Neighbour challenge’ vanaf 30 September tot 1 Oktober…
SA Fast 5 Netbal – Hoërskool Fichardtpark afrigter in span
SA Fast 5 Netbal. SA Fast 5 Netbal, afrigter van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se Eerstespan, is een van die 10 netbalspeelsters wat in die SA Fast 5 netbalspan ingesluit…
Vrystaat Hengel kampioenskap – Primêre Skool Naudeville presteer
Vrystaat Hengel kampioenskap. Nicus Engelbrecht en Genevieve Venter, leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 2 en 3 September aan die Vrystaat Hengel kampioenskappe deelgeneem. Nicus het algeheel 8ste…
Vrystaat Gimnastiek – BVHS gimnaste gekies vir span
Vrystaat Gimnastiek. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se gimnaste, Adam Kotze en Nicolene Arangies, het aan die Vrystaat Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op 19 Augustus in Bloemfontein plaasgevind.…
Vrystaat Landloop – Primêre Skool Trio leerder in span
Vrystaat Landloop. Primêre Skool Trio, Kroonstad, Graad 3 leerder Lana Nel is ingesluit in die Vrystaat Landloop span. Lana het ook gekwalifiseer om aan die SA Landloop Kampioenskappe deel te…
Rasieleiers 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Rasieleiers 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul Rasieleiers vir 2024 se groen span en wit span aangewys. Groen span: Wit span: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto verskaf
5 Gaited Equestrian – Truida Kestell leerder kry Protea Kleure
5 Gaited Equestrian. Laerskool Truida Kestell leerder, Jemma Orsmond, Is gekies vir die Junior Perdry Protea span vir die 5 Gaited Equestrian. Jemma Orsmond has been selected as Junior rider…
Jesus Generasie – Vrystaat Cheetah’s by Grey Kollege Primêr
Jesus Generasie. Drie van die Vrystaat Cheetah spelers Schalk Ferreira, Robert Ebersohn en Daniel Kasende het die seuns van Grey Kollege Primêr besoek. Hulle het met die seuns gepraat oor…
XCM – Vrystaatkleure – BVHF fietsryers ontvang Vrystaatkleure
XCM- Vrystaatkleure. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers, Janno Kriel en Keanu Kennedy, het hulle XCM- Vrystaatkleure verwerf. Janno en Keanu neem op 7 Oktober deel aan ‘n interprovinsiale…
Kovsies Gala – BVHS leerders presteer
Kovsies Gala. Die Kovsies Gala is op 26 Augustus in Bloemfontein aangebied. Ses van BVHS se leerders, Jaden Maritz, WJ Kruger, Elanri du Randt, Minette Els en Gaby Bishop het deelgeneem…
Free State Road Cycling – Grey College performed excellent
Free State Road Cycling. During the past weekend the Free State Road Cycling series took place at Phakisa Raceway in Welkom. The Grey College riders performed excellent during the two…
Senekal 7’s Rugby – Hoërskool Reitz o.15 span
Senekal 7’s Rugby. Hoërskool Reitz se o.15 7’s rugby span het deelgeneem aan Hoërskool Senekal se 7’s sporttoernooi. Hoërskool Reitz se span het in totaal vyf wedstryde gespeel. Die uitslae…
Gholfliga – BVHSÂ se dogterspan presteer uitstekend
Gholfliga. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterspan het uitstekend presteer by die Gholfliga tydens ‘n baie kort seisoen. BVHS se dogterspan is deel van die top drie in al drie afdelings! A-Afdeling B-Afdeling C-Afdeling…
IPSC Liga skiet – Bethlehem Voortrekker leerder presteer
IPSC Liga skiet. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Vrydag en Saterdag (25 en 26 Augustus) aan Noord-Wes se IPSC Liga skiet op die Fontier skietbaan deelgeneem. Hy het albei dae handwapen…
Vrystaat Landloop – Hoër Meisieskool Oranje atlete in Vrystaat span
Vrystaat Landloop. Sewe Oranjeniete is in die Vrystaat-landloopspan ingesluit. Carlé Stockenström (16.37) en Annari Blignaut (15.46) was op die Vrystaat-kampioenskappe onderskeidelik 2de en 3de in die 4 km-wedloop. In die…
Ritmiese Gimnastiek – Fichies leerder in Vrystaat span- Fichies leerder in Vrystaat span
Ritmiese Gimnastiek. Miante Pretorius, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Helena Botha Gimnastiekklub se Ritmiese uitnodigingskompetisie sowel as die Vrystaat se Ritmiese Gimnastiek kwalifiserende kompetisie deelgeneem. Sy…
TBM Cricket Team – Truida Kestell Primary learner in team
TBM Cricket Team. Truida Kestell Primary School learner, Abi Tshontsi, has been selected to represent the U/16 TBM Cricket Team. More school news: https://https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Photo supplied
Luggeweerskiet – Hoërskool Sentraal skuts in Vrystaatspan
Luggeweerskiet. 22 Skuts van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is vir die luggeweerskiet se Vrystaatspan gekies is. Hulle gaan aan die Nasionale Bisley, in Gauteng, deelneem. Daar is ook vyf skuts*…
Artistatue Nasionale Redenaars – BVHS leerders presteer
Artistatue Nasionale redenaars – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het op 25 en 26 Augustus aan die Artistatue Nasionale redenaars deelgeneem. Dit het plaasgevind te Midstream College. Die leerders wat…
Vrystaat Seunshokkie Kampioene – Geluk Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Seunshokkie Kampioene. Hoërskool Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns is gekroon as die Vrystaat Seunshokkie Kampioene! Fichies het teen Hoërskool Trio, Kroonstad, gewen met 6 – 3. In die finaal van…
National WSKF Shotokan Championship – Grey Kollege Primêr
National WSKF Shotokan Championship. Tydens die Kampioenskap het drie seuns van Grey Kollege Primêr deelgeneem. Die National WSKF Shotokan Championship is in Bloemfontein aangebied. Die drie karate seuns van Grey…
Free State Hockey – Eunice U14 the 2023 FS Cup winners
Free State Hockey. Eunice High School U14 Hockey team team is the 2023 Free State Hockey Cup winners. Eunice High School beat Sasolburg High School 2-0 in the first match…
‘Fast 5’ Netbal – Hoërskool Trio spanne skitter
‘Fast 5’ Netbal. Die 0.15 en 0.17 ‘Fast 5’ netbal spanne van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vandag, Saterdag 26 Augustus, 1ste en 2de geëindig het tydens die Fezile Dabi Fast…
Thabo Mofutsanyane krieket – Witteberg spelers in spanne
Thabo Mofutsanyane krieket. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het nie minder nie as vyftien krieketspelers wat ingesluit is in die Thabo Mofutsanyane krieket spanne. O.19A Seuns O.16A Seuns O.19 Dogters Meer…
Landloop – Witteberg Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe
Landloop. Hoërskool Witteberg se Landloopleerders het onlangs aan die Oos-Vrystaat en Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Na afloop van die byeenkomste is vier Wittebergers in die Vrystaat span ingesluit wat aan die…
Shoto Champs Karate – Primêre Skool Fichardtpark presteer
Shoto Champs Karate. Carlize en Chrisné van Deventer van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Shoto Champs Karate deelgeneem. Carlize verower twee silwer- en een brons medalje. Chrisné…
Vrystaat Skole Tennis – Hoërskool Witteberg leerders in span
Vrystaat Skole Tennis. Vier leerders van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Vrystaat Skole Tennisspan. Op die ranglys verskyn die Wittebergers as volg: Dogters o.15:Zané Wessels – 3deMarinelle Oelofse –…
ATKV Redenaars Landsfinaal – Witteberg leerders maak skool trots
ATKV Redenaars Landsfinaal. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is deel van die Top 10 in Suid-Afrika. Op 18 Augustus het vyf Wittebergers deurgedring na die ATKV Redenaars Landsfinaal…
Oranje Hokkie – Mia Prinsloo en Nadine Claassens groet Oranje
Oranje Hokkie. Mia Prinsloo en Nadine Claassens, hokkie-sterre van Hoër Meisieskool Oranje, het hul laaste wedstryd vir die 1ste hokkiespan gespeel in die wedstryd teen Hoër Meisieskool Bloemhof. Hierdie twee…
Vrystaatse Landloop – Laerskool Truida Kestell
Vrystaatse Landloop. Laerskool Truida Kestell is trots op hul 29 seuns- en dogters-atlete wat aan die Vrystaatse Landloop deelgeneem het. Die seuns-atlete is: Matt Silcock, JG Blignaut, Joah Bartleman, John…
National Shoto Karate Championships – Eunice High School Excels
National Shoto Karate Championships. You definitely don’t want to mess with these Eunice karatekas! Eunice girls, Bridget Otto (Gr 11) and Katlego Nhlapo (Gr 10) participated at the National Shoto…
Shoto Champs Karate kampioenskappe – Hoërskool Witteberg
Shoto Champs Karate kampioenskappe. Bethlehem Karate het die afgelope naweek aan die Shoto Champs Karate kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Karatekas van regoor die land so ver as Kaapstad en Botswana…
Eskom EXPO – Welkom Volkskool leerder wen Goud
Eskom EXPO. Leila Erasmus, leerder van Welkom Volkskool, het ‘n GOUE toekenning by die Eskom EXPO ontvang. Leila is ook aangewys as die kategoriewenner. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://welkomvolkskool.co.za Foto verskaf
Stoei Ope toernooi – Grey Kollege Primêre skool presteer
Stoei Ope toernooi. Vyf manne van Grey Kollege Primêr het baie goed gevaar tydens die Van Rooyen Stoeivereniging se Ope-toernooi die afgelope naweek. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s verskaf
SA Squash ranking – Eunice girls received their ranking
SA Squash ranking. Four Eunice girls, Vivienne van der Schyff, Iliana de Gouveia, Bianca Rees-Gibbs and Keira Huang received their SA Squash ranking. More school news: https://https://schoolsthatrock.co.za https://ehs.co.za/ Photo supplied
SANESA Vrystaat perdry – Welkom Volkskool ruiters in span
SANESA Vrystaat perdry. Vier leerders van Welkom Volkskool, Kara Taute, Zonika v.d Berg, Tené Martin en Ivanka Erasmus, is opgeneem in die SANESA Vrystaat perdryspan. Hulle gaan vanaf 4 tot…
Flaminke Jukskei – Laerskool Trio skop met sewe spanne af
Flaminke Jukskei. Die Flaminke Jukskei seisoen het afgeskop met vyf skole. Die dubbels is afgehandel. Die vyf skole het met die volgende aantal spanne afgeskop: Die puntestand is as volg:…
Suoer Seals Gala – BVHS neem deel aan eerste gala
Suoer Seals gala. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool en lede van die Bethseals swemklub, het die afgelope naweek aan die eerste swemgala van die nuwe seisoen, die Suoer Seals…
Vrystaat Landloopkampioenskap – BVHS atlete presteer
Vrystaat Landloopkampioenskap. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein die afgelope naweek deelgeneem. Die atlete het baie goed presteer. Uitslae: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://voortrekker.co.za Foto…
0/18 SA Skole Rugby – Fichies se Jaco Grobbelaar behaal Goud
0/18 SA Skole Rugby. Die Fichies bars van trots vir Jaco wat Goud en Groen en Goud behaal het. Dit is vir die fantastiese prestasie wat Jaco Grobbelaar gister, 19…
Vrystaat Nomads junior Gholf – Hoërskool Sentraal leerder presteer
Vrystaat Nomads junior Gholf. James Nel het verlede naweek aan die Vrystaat Nomads junior opekampioenskap deelgeneem en die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://sentraal.co.za Foto verskaf
Lejweleputswa krieket – Primêre Skool Naudeville spelers in span
Lejweleputswa krieket. Ses leerders van Primêre Skool Naudeville, is ingesluit in die o.11B Lejweleputswa krieketspan. Die spelers is Jaydin Nel, Rupert van Zyl, Tony Hitge, Ruben Schutte, Hanno van Jaarsveld…
Lejweleputswa Krieket – Primêre Skool Naudeville in spanne
Lejweleputswa Krieket. Agt leerders van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Seuns 0/13B en Dogters o.13B Lejweleputswa krieket spanne! Die seuns krieketspelers is Jay-Cee Fritzgeralds, Rico Schoeman, Pedri van…
Fichies Groen en Goud – Hoërskool Fichardtpark ondersteuning
Fichies Groen en Goud. Hoërskool Fichardtpark se onderwysers glo aan ondersteuning. Hulle ondersteun kultuurweek (asook BokFriday) in hul groen en goud Springbokklere waarmee hulle vandag by die skool opgedaag het.…
Hokkie A Liga – Fichies is Vrystaat Seunshokkie kampioene
Hokkie A Liga. Hoërskool Fichardtpark se o.18A Seunshokkie span is gekroon as die Vrystaat Seunshokkie A-liga kampioene! Fichies se eerste span hokkieseuns het gister in ‘n titaniese stryd teen Grey…
Lejweleputswa krieket – Naudeville leerders in o.11 spanne
Lejweleputswa krieket. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Ernest Fourie en Adriaan du Toit, is ingesluit in die Seuns 0/11A Lejweleputswa krieketspan! Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf
Lejweleputswa krieket – Primêre Skool Naudeville leerders in span
Lejweleputswa krieket. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit in die onderskeie o.13 Lejweleputswa krieketspanne. Rene Nell en Cheneldi Le Gras is ingesluit in die Dogters o.13A…








