Senekal 7's Rugby. Hoërskool Reitz se o.15 7's rugby span het deelgeneem aan Hoërskool Senekal se 7's sporttoernooi. Hoërskool Reitz...
Gholfliga. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogterspan het uitstekend presteer by die Gholfliga tydens ‘n baie kort seisoen. BVHS se dogterspan...
IPSC Liga skiet. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Vrydag en Saterdag (25 en 26 Augustus) aan Noord-Wes se IPSC Liga...
Vrystaat Landloop. Sewe Oranjeniete is in die Vrystaat-landloopspan ingesluit. Carlé Stockenström (16.37) en Annari Blignaut (15.46) was op die Vrystaat-kampioenskappe...
Ritmiese Gimnastiek. Miante Pretorius, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Helena Botha Gimnastiekklub se Ritmiese uitnodigingskompetisie sowel...
TBM Cricket Team. Truida Kestell Primary School learner, Abi Tshontsi, has been selected to represent the U/16 TBM Cricket Team....
Luggeweerskiet. 22 Skuts van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is vir die luggeweerskiet se Vrystaatspan gekies is. Hulle gaan aan die...
Artistatue Nasionale redenaars - Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het op 25 en 26 Augustus aan die Artistatue Nasionale redenaars...
Vrystaat Seunshokkie Kampioene. Hoërskool Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns is gekroon as die Vrystaat Seunshokkie Kampioene! Fichies het teen Hoërskool Trio,...
National WSKF Shotokan Championship. Tydens die Kampioenskap het drie seuns van Grey Kollege Primêr deelgeneem. Die National WSKF Shotokan Championship...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.