JKA Karate SA. Eben Fourie, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 28 Julie in Johannesburg aan die JKA karate SA championships deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje vir Kata en ‘n silwer medalje vir Kumite in witbelt vir seuns onder agt jaar ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf