Hoërskole Gholf. Vier van Grey Kollege se gholfspelers het vandag na Alberton gevlieg. Hulle neem die naweek deel aan die jaarlikse Nasionale Hoërskole Gholf Kampioenskap.
Die 2023 Kampioenskap vind oor 2 dae plaas waarvan 18 rondes houespel beslis word.
Grey se spanlede is: Hendré van der Watt, Louis Janse van Vuren, Ferdie le Grange en William Mouton. Die spanbestuurder is Mnr Martin Jansen van Rensburg.
High Schools Golf. Four of Grey College’s golfers flew to Alberton today. They participate in the annual National High Schools Golf Championship this weekend.
The 2023 Championship will take place over 2 days of which 18 rounds of stroke play are decided.
Grey’s team members are: Hendré van der Watt, Louis Janse van Vuren, Ferdie le Grange and William Mouton. The team manager is Mr Martin Jansen van Rensburg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf