SA Jagters Vereniging. Vier skuts van Hoërskool Bultfontein het aan die SA Jagters Vereniging se streekskompetisie deelgeneem. Hierdie vier skuts het skitterende prestasies behaal.
- JP Maree: 1ste plek vir o/9 veerluggeweer, 1ste plek vir drukluggeweer o/13 en ‘n 1ste plek vir randslag geweer o/13
- Anje Maree: 2de plek vir o/9 veerluggeweer, 2de plek vir drukluggeweer o/13 en ‘n 3de plek vir randslag geweer o/13
- Nicolette Smit: 2de plek vir veerluggeweer o/16, 3de plek vir drukluggeweer o/16 en 6de plek vir randslaggeweer o/16
- Christiaan Smit: 1ste plek vir veerluggeweer o/18, 1ste plek vir drukluggeweer o/18 en 1ste plek vir randslaggeweer o/18
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Fotos verskaf