Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark se rugbyspanne het wedstryde teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein en Landboudal Boere van Jacobsdal gespeel. Die wedstryde is vandag, 5 Augustus, tydens die Vrystaat Hoërskole Rugby Stadsbeker A-Liga semi-finale gespeel.
Hoërskool Fichardtpark se spanne het baie goed gevaar en die uitslae is as volg:
- Fichies o.14A vs Hoërskool Sentraal o.14A: 7 – 10
- Fichies o.15A vs Sentraal o.15A: 11 – 3
- Fichies o.16A vs Landboudal Boere: 42 – 13
- Fichies Bomies vs Landboudal 3de span: 15 – 0
- Fichies Luiperds vs Landboudal 2de span: 5 – 27
- Fichies Leeus vs Sentraal 1ste span: 52 – 0
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf