SA Toutrek – Landboudal Boere blink uit
SA Toutrek – Landboudal Boere se jong toutrekkers het Robertson behoorlik laat kennis neem by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Uitslag van die SA Toutrek: Hierdie oorwinnings is ’n bewys van harde…
Skolekrieket – Landboudal Boere skitter teen Fichardtpark
Skolekrieket – Landboudal Boere se 0/19-span het verlede Saterdag gesorg vir ’n ware skolekrieketdrama. Hulle het Hoërskool Fichardtpark se o.19B-skolekrieketspan met slegs een paaltjie verslaan. Fichardtpark het die loot gewen…
Krieketwedstryd – Landboudal Boere vs HTS Louis Botha
Krieketwedstryd – Landboudal Boere se jong kriekethelde het Maandag ‘n krieketwedstryd teen HTS Louis Botha gespeel. Landboudal se 0/19A span het HTS Louis Botha in ‘n krieketkragvertoning oorrompel. Landboudal se…
Top 5 Akademiese Presteerders – Landboudal Boere
Top 5 Akademiese Presteerders – Landboudal Boere is ongelooflik trots om die Top 5 akademiese presteerders van Graad 8 tot 11 aan te kondig! Hierdie leerders het met toewyding, harde…
Plaasvaardighede Kompetisie – Landboudal Boere staan uit
Plaasvaardighede Kompetisie – Landboudal Boere wil ‘n groot “baie geluk! uitroep aan die Vrystaat- en Nasionalespan wat hul plaasvaardighede so goed gespan het dat selfs die draad jaloers was! Hier’s…
Fast Five Netbal – Landboudal Boere presteer puik
Fast Five Netbal. 🏐 Landboudal Boere, Jacobsdal – ’n Spogprestasie om te vier! Baie geluk aan Landboudal Boere O.15 “Fast Five” Netbalspan. Hierdie puik span het hul staal gewys tydens…
Vrystaat Arende Rugbyspan – Landboudal Boere
Vrystaat Arende Rugbyspan. 🏉 Landboudal Boere se Sterre Skitter in VKB Reitz Stedelike-week Finaal. Vier talentvolle rugbyspelers van Landboudal Boere, Jacobsdal – Simeon de Klerk (beter bekend as Kaktus), Regard…
Biltong Karkaskompetisie – Landboudal Boere
Biltong Karkaskompetisie – Landboudal Boere, Jacobsdal is baie trots op hulle oud-Lantie Willem Scholtz (Pomp), hoofseun van 2016. Willem is onlangs bekroon as die wenner van die gesogte Biltong karkaskompetisie…
Toutrek – Landboudal Boere
Toutrek – Landboudal Boere. ’n Groot gelukwensing van Landoudal Boere aan Maryke Roux en Franswa Keyser. Hulle het met trots hulle SA-Gazelle kleure vir toutrek ontvang. Hierdie eerbewys is ’n…
Mnr en Mej Lantie 2025 – Landboudal Boere
Mnr en Mej Lantie 2025 – Op ‘n onlange spoggeleenthied het leerders van Landboudal Boere, Jacobsdal deelgeneem aan die Mnr en Mej Lantie 2025 kompetisie. Die beoordelaars het ‘n moeilike…
SA-Jagtersvereniging – Landboudal Boere
SA-Jagtersvereniging. Jomar Cloete, leerling van Landboudal Boere, Jacobsdal, het die naweek aan die SA-Jagtersvereniging se Lapua-streekskietkampioenskappe deelgeneem. Jomar het in beide 100m slenterslag en 50m randslag ‘n eerste plek behaal…
Fichardtpark Sportdag – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Fichardtpark Sportdag. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul eerste rugbywedstryde van die seisoen gespeel tydens die Hoërskool Fichardtpark Sportdag. Uitslae behaal: A – Spanne vs Landboudal B -Spanne vs Hoërskool Kathu…
Vrystaat Provinsiale Skole Rugbyspelers – Landboudal Boere
Vrystaat Provinsiale Skole Rugbyspelers. Landboudal Boere, Jacobsdal, het vanjaar sewentien Vrystaat Provinsiale Skole rugbyspelers wat aan verskeie spanne gaan deelneem. O.16 Grant Khomo XV O.17 Vrystaatspan O.19 Vrystaat Arende Meer…
Vrystaat Hoërskole Rugby – Fichies vs Sentraal en Landboudal
Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark se rugbyspanne het wedstryde teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein en Landboudal Boere van Jacobsdal gespeel. Die wedstryde is vandag, 5 Augustus, tydens die Vrystaat Hoërskole…
Rugby Streekspanne – Landboudal leerders in spanne opgeneem
Rugby streekspanne. Tien seuns van Landboudalskool is by die onderskeie rugby streekspanne ingesluit. Vrystaat Akademie: Grand Khomo XV: Vrystaat Arende: Vrystaat O.17: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://landboudal.co.za/ Foto’s verskaf
Landboudal Boere – Lanties se prestasies beloon met prysuitdeling
Landboudal Boere. Landboudal, Jacobsdal, wens hul leerders geluk met hul prestasies in 2022. Leerders van Landboudal Boere wat toekennings ontvang het: Louis van der Westhuizen – AL3 Landbou-Dux leerder 2022…





















