Fichardtpark Sportdag. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul eerste rugbywedstryde van die seisoen gespeel tydens die Hoërskool Fichardtpark Sportdag.
Uitslae behaal:
A – Spanne vs Landboudal
- 14 A wen 62 – 0
- 15 A wen 40 – 10
- 16 A wen 36 -0
B -Spanne vs Hoërskool Kathu A
- 14 B wen 27 -12
- 15 B verloor 19 – 40
- 16 B verloor 32 -0



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









