Landboudal Boere. Landboudal, Jacobsdal, wens hul leerders geluk met hul prestasies in 2022. Leerders van Landboudal Boere wat toekennings ontvang het:
- Louis van der Westhuizen – AL3 Landbou-Dux leerder 2022
- Chrisna Roelofse – Dux leerder 2023
- AJ Burger – RPO-Junior Landboudux
- Anneline de Wet en Wessel van Niekerk – Veelsydige sportvrou en sportman 2022
- Leane du Toit en Justine Rampaleng – Sportvroue 2022
- Stephan Ludwick – Sportman 2022
- Wessel van Niekerk – Hoofseun 2023
- Anneline de Wet – Hoofdogter 2023
- Claire Nolan – Onderhoofmeisie 2023
- Franz Homsek – Onderhoofseun 2023
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf