Witteberg krieketseuns (TBM) krieketspanne. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is baie trots op vyf van sy krieketseuns, Tshepo Motloung, Dries Stemmett,...
Perderuiters gekies vir SANESA. Perderuiters van Welkom Volkskool is gekies vir die SANESA Vrystaat A-span. Hulle gaan in Oktober aan...
Naudéville in Lejweleputswa krieketspan. Drie krieketspelers van Primêre Skool Naudéville, Ruben Field, Pedri van der Merwe en Henre Rossouw, is...
Welkom Volkskool Lejweleputswa krieketspanne. Sewe seuns van Welkom Volkskool is in verskeie Lejweleputswa krieketspanne opgeneem. 0/11: Leander Greeff, Justin Swaine,...
Truida Kestell Griffons 7's Rugbyspan. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op twee van hul rugbyspelers, Damien Zwahlen...
Trio Kroonstad hokkie. Trio Kroonstad spog vanjaar altesaam 31 hokkiespelers in verskeie Noord-Vrystaat spanne. Noord-Vrystaat o/18 - seuns: Reinhardt van...
Foto bo: Voor vlnr: Werner Saunderson (o/15), Ignus de Wet (o/16), Marius Kruger (o/19), Thuto Kekane (o/15), Ruben Claassen (o/19)...
Fichardtpark Krieketspelers by "Greytbash". Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Hanco Swanepoel, Marco v Jaarsveld, Shaun Schietekat, Ulrich Campher, Eben...
Foto's bo: Lucresha Nakedi (afwesig tydens foto's) Sentraal netbal Vrystaat- Cheetahspanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is baie trots op hul...
Jim Fouché Vrystaat Netbalspanne. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op hul elf netbalspelers wat in verskeie Vrystaat Netbalspanne opgeneem...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.