Winterspele Hokkie. Drie o.14 hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Joma Viljoen, Annika van der Riet en Thando Titebe was deel van die Vrystaat o/14-hokkiespan by die Winterspele Hokkie. Die span het deelgeneem aan die Departement Sport se Winterspele in Gauteng. Die Vrystaatspan het ook weggestap as die wenners!
Jamie Rayners, Hermien van Biljon, Zanicka Maree, Lana Wessels, Carise van Rooyen en Leané Fourie is ook deel van die o/16A Noord-Vrystaat-hokkiespan wat tans aan die interprovinsiale o/16 toernooi in Bloemfontein deelneem.
Winter Games. The U14 Free State girls hockey team won the Department of Sport Winter Games in Gauteng with no goals against them. The team beat KZN in the semi’s with 7-0 and Gauteng in the final with 6-0 to take the cup.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf