Winterspele Netbal. Drie o.14 Rustie-netbaldogters het hul skool verteenwoordig by die 2023 Winterspele Netbal te Benoni. Die span het ‘n algehele derde plek behaal.
Hoërskool Rustenburg se kaptein, Anri Gerber, Elizy Janse Van Vuuren en Tharine Swanepoel, wat hul netbaldrome najaag, het die Rusties se naam hoog gehou.
Die top 3 resultate is as volg:
- 1ste plek: Gauteng
- 2de plek: Wes-Kaap
- 3de plek: Noordwes
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf