Winterspele Netbal – Hoërskool Rustenburg verteenwoordig
Winterspele Netbal. Drie o.14 Rustie-netbaldogters het hul skool verteenwoordig by die 2023 Winterspele Netbal te Benoni. Die span het ‘n algehele derde plek behaal. Hoërskool Rustenburg se kaptein, Anri Gerber,…








