Winterspele Hokkie – BVHS o.14 hokkiespan wenners
Winterspele Hokkie. Drie o.14 hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Joma Viljoen, Annika van der Riet en Thando Titebe was deel van die Vrystaat o/14-hokkiespan by die Winterspele Hokkie. Die span…








