Tennis Skoletoernooi. Grey Kollege van Bloemfontein is baie trots op hul o/15 tennisspan. Hierdie skitterende span het met 'n oorwinning...
Lewensredding Proteaspan 2021 ILS. Len-Douglas Mac Kay van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ingesluit in die Nasionale Proteaspan. Hierdie...
SAMSSA Nas Kampioenskappe. Stephan Malan van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die...
Oranje Topspan Topskole Hokkie. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein se o.17A-hokkiespan is die Topspan van die Topskole- Hokkie toernooi in...
School's Hockey. VAT 5 vir Oranje. Oranje Meisieskool in Bloemfontein het 'n prag-hokkiewedstryd gespeel teen Collegiate Girls High School van...
Landloop Amanzimtoti. Vyf landloop atlete van Brandwag Volkskool in Odendaalsrus was ingesluit in die Vrystaat landloopspan. Hulle het Vrydag, 17...
Lejweleputswa meisies krieketspan. Primêre Skool Naudéville in Welkom is super trots op Milan van Aardt en Seane Hartslief. Hierdie twee...
Rising Star Tennis. Primêre Skool Jordania in Bethlehem se eerste meisies tennisspan het, tydens die Rising Star Tennis Toernooi, tweede...
Vrystaat Atletiek Liga 6. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se atlete het mooi presteer tydens die Vrystaat Atletiek Kiga 6 ASA...
Landloop: SA Kampioenskappe. Danika Zwahlen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die naweek van 18 September deelgeneem aan die SA Landloop...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.