Provinsiale Rugby. Sestien rugbyspelers van Hoërskool Fichardtpark is vir Provinsiale Rugby spanne gekies.
Die Fichies is baie trots op vanjaar se spelers wat verkies is tot provinsiale spanne. Die skool spog vanjaar met twee spelers in die Vrystaat Cravenweek-span en veertien spelers in onderskeie provinsiale spanne.
Vrystaat Cravenweek-span
- Jaco Grobbelaar
- Devanté Claasen
Vrystaat Akademie-span
- Dailen Geldenhuys
- Thumelo Lelutla
- Nathan Swanepoel
Vrystaat 0/17-span
- Zaine van Zyl
- Pule Motsilili
- MJ Hattingh
Vrystaat Arende-span
- Wian Pienaar
- Duan Viviers
- Luhan du Plessis
Grant Khomo-span
- Junior Titoti
- Brandon De Wee
- Breyton De Wee
- Joshua Nelson
Grant Khomo XV-tal
- Bukho Mhlali
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf