Nasionale Hokkie. Ses dogters en vyf seuns hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool verteenwoordig die Noord-Vrystaat o/18A Nasionale Hokkie seuns- en dogterspanne by die Nasionale o/18 hokkietoernooi in Bloemfontein.
Dogters:
- Carli Oosthuizen
- Jani Faber
- Yani Greyvenstein
- Jennifer Wessels
- Karabo Sibeko
- Elsje Hattingh
Seuns:
- Danny de Klerk
- Dawid Terblanche
- Letlotlo Maphike
- Tiaan de Terblanche
- Keanu Fourie
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








