NFS Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se hokkiedogters is deel van die o/14A NFS Hokkie span wat aan die Noordelike toernooi in Krugersdorp die afgelope week deelgeneem het.
Die Voortrekker hokkieseuns is deel van die o/16B NFS hokkiespan wat in die Noordelike toernooi by Kearsney, KZN speel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf