Provinsiale Skole Rugby. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op vanjaar se spelers wat verkies is tot verskeie Provinsiale Skole Rugby spanne. JF spog vanjaar met een speler in die Cravenweek-span en veertien spelers in onderskeie provinsiale spanne.
Die JF spelers is:
Vrystaat Cravenweek
- Stefan Venter – Vrystaat Cravenweek
Vrystaat Arende
- Bernard Labuschagne
- Stean Marais
- Stefan van Rooyen
- Calvin Bolt
- Tristan van der Walt
- Ruan Heymans
- Dylan Calitz
Vrystaat O.17
- Heinrich Hattingh
- SW van der Merwe
Vrystaat Grant Khomo XV O.16
- Franco Oberholzer
- Alldrich Johnson
- Danny Melaat
- kaydin Langley
- Bendre Vermaak
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf