)

Vrystaat Skole Netbal Kampioenskap – Oranje Primêr die wenners

Vrystaat Skole Netbal Kampioenskap. Die o.13A-span van Primêre Meisieskool Oranje het vanaf 16 tot 17 Junie aan die Vrystaat Skole Netbal Kampioenskap in Odendalsrus deelgeneem.

Oranje stap weg met die Vrystaat beker en dring deur na die SA kampioenskappe op 9 en 10 Augustus in Boksburg.

Uitslae soos volg:

  • Oranje wen Laerskool Voluit 18 – 7
  • Wen Primêre Skool Fichardtpark 14 – 8
  • Wen Laerskool Truida Kestell 19 – 13
  • Wen Laerskool Trio 20 – 10

Semi – finaal:

  • Oranje wen Primêre Skool Jordania 13 – 5

Finaal:

  • Oranje wen Tjokkies (Universitas) 14 – 11
Die wenspan

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal