)
Vrystaat Skole Netbal Kampioenskap – Oranje Primêr die wenners

Vrystaat Skole Netbal Kampioenskap. Die o.13A-span van Primêre Meisieskool Oranje het vanaf 16 tot 17 Junie aan die Vrystaat Skole Netbal Kampioenskap in Odendalsrus deelgeneem. Oranje stap weg met die…