Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Sentraal se netbalspanne het baie mooi presteer tydens die afgelope naweek se Vrystaat Netbalkampioenskap.
Die volgende spanne dring deur na die SA-Topskole toernooi 2023: o.14A-, o.15A-, o.16A- en o.19A-span.
Uitslae van die finale wedstryde:
- Sentraal o.14 A vs Oranje o.14A: 5-15 (eindig tweede)
- Sentraal o.15A vs Oranje o.15A: 10-16 (eindig tweede)
- Sentraal o.16A vs Trio o.16A: 14-9 (eindig derde)
- Sentraal o.19A vs Voortrekker o.19A: 25-18 (eindig derde)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto