)

Fauresmith Perde Uithourit – BVHS leerders presteer

Fauresmith Perde Uithourit. Twee niggies, Nicolene Arangies en Anné Nel, albei leerders van Betthlehem Voortrekker Hoërskool, het saam deelgeneem aan die Fauresmith Perde uithourit. Die uithourit het gedurende die Julie-vakansie plaasgevind.

Anné het vir die Vrystaat B- span gery en Nicolene was ‘n reserwe vir die span. Anné en Nicolene het beide hierdie uitdagende uithourit voltooi en onderskeidelik 17’e en 18’e geëindig in die junior ruiter katagorie.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal