Vrystaat Strekespan Tennis. Vier tennisspelers van Hoërskool Fichardtpark is in die Vrystaat Strekespan Tennis opgeneem.
- Daniël Badenhorst – seuns onder 15 (nommer 2 in die span)
- Lienke Badenhorst – dogters onder 17 (nommer 2 in die span)
- Frederick Janse van Rensburg – seuns onder 17 (nommer 2 in die span)
- Jessica Fry – dogters onder 19 (nommer 4 in die span)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf