Fichie Leerderraad 2026 – Hoërskool Fichardtpark
Fichie Leerderraad 2026. Hoërskool Fichardtpark kondig met trots die verkiesing van die Fichie Leerderraad 2026 aan – ‘n groep merkwaardige jong dames en manne wat gekies is om die skoolgemeenskap…
Gauteng Central Summer-toernooi – Hoërskool Fichardtpark
Gauteng Central Summer-toernooi. Daniël Badenhorst, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het tydens die vakansie aan die Gauteng Central Summer-toernooi en die Geta Baseline Racquets Summer-toernooi in Gauteng deelgeneem. Daniël…
Vrystaat Mini Tennis – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Mini Tennis. Daniël Badenhorst, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die eerste Vrystaat Mini Tennis toernooi deelgeneem. Hy behaal ‘n derde plek in die…
Vrystaat Strekespan Tennis – Fichies in spanne ingesluit
Vrystaat Strekespan Tennis. Vier tennisspelers van Hoërskool Fichardtpark is in die Vrystaat Strekespan Tennis opgeneem. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf










