Vrystaat Mini Tennis. Daniël Badenhorst, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die eerste Vrystaat Mini Tennis toernooi deelgeneem.
Hy behaal ‘n derde plek in die enkel spel vir seuns onder 16 en hy en sy dubbels-maat (Fren van Niekerk) eindig tweede in die dubbels afdeling na ‘n naelbyt wedstryd in die finale.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








