)

Fauresmith Uithouritte – BVHS leerder presteer

Fauresmith Uithouritte. AJ Myburgh, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool, het aan die Fauresmith 206 km uithourit in die swaergewigklas deelgeneem. Hy het twintigste van 49 ruiters geƫindig. AJ het ook die trofee ontvang vir die swaarste ruiter, 131kg met sy saal, om die Fauresmith uithourit te voltooi.

AJ ontvang ook die trofee vanaf die Veearts-paneel as ruiter wat die mooiste na sy perd gekyk het. Hulle was ook die meeste beÄ«ndruk met sy ruiterskap. 

Daar was 310 perde ingeskryf. 277 Het weggespring en slegs 130 het klaar gemaak.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal