Vrystaat Seunshokkie Kampioene. Hoërskool Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns is gekroon as die Vrystaat Seunshokkie Kampioene! Fichies het teen Hoërskool Trio, Kroonstad, gewen met 6 – 3. In die finaal van die Vrystaat Seunshokkie Kampioenskap het Hoërskool Fichardtpark teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool met 5 – 2 geseëvier.
Ander skole teen wie Fichies gewen het:
Bloemfontein A-Liga
- Wen Hoërskool Sentraal 4 – 1
- Wen St Andrew’s 3 – 0
- Wen Grey Kollege A 3 – 2
- Wen Jim Fouché 4 – 0 (Semi-finaal)
- Wen Grey Kollege (finaal)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf