National WSKF Shotokan Championship. Tydens die Kampioenskap het drie seuns van Grey Kollege Primêr deelgeneem. Die National WSKF Shotokan Championship is in Bloemfontein aangebied. Die drie karate seuns van Grey Primêr, Robert Rijkheer, Sam Loftus en Abdur-Rehman Wani het baie goed presteer.
Die Grey seuns se prestasies:
Robert Rijkheer
- Goud – Kata
- Goud – Kumite
- Gold – Kihon Kumite
- Trofee vir beste in sy afdeling
- Gold – Open Kata Division
- Wisseltrofee en tjek van R350 vir die afdeling
- Gold – Super Kata
- Wisseltrofee en tjek van R350 vir die afdeling (hy wen uit afdeling van 68 deelnemers!)
- Bronze – Open Kumite division
- Bronze – Team Kata
Sam Loftus
- Gold Medal Kihon Kumite
- Silver Medal Kata
- Silver Medal Kumite
- Bronze Medal Team Kata.
- Trophy for overall Champion Boys U12
Abdur-Rehman Wani
- Two Silver medals
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Photos supplied