Jesus Generasie. Drie van die Vrystaat Cheetah spelers Schalk Ferreira, Robert Ebersohn en Daniel Kasende het die seuns van Grey Kollege Primêr besoek. Hulle het met die seuns gepraat oor die Jesus Generasie.
Daniel het vir die seuns vertel dat dinge makliker kan word as hulle net hulle talente en skoolwerk in God se hande oorgee. Dis nie nodig om al die druk alleen te dra nie. Schalk het vertel dat hy nog steeds kan rugby speel nadat hy sy nek twee keer gebreek het. Dit is alles net deur genade van die Here!
Jesus Generation. Three of the Free State Cheetah rugby players – Schalk Ferreira, Robert Ebersohn and Daniel Kasende came to speak to the boys.
Daniel spoke to the boys about how circumstances can get easier if they just put their talents and school work into God’s hands. It is not necessary to carry all of the weight alone. Schalk spoke about how he can still play rugby even after breaking his neck twice. This is all due to the grace of God.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Photos supplied