Vrystaat Landloopkampioenskap. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se atlete het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein die afgelope naweek deelgeneem. Die atlete het baie goed presteer.
Uitslae:
- D o/14 – Carla Britz behaal Silwer en Kaylie de Bruyn, Brons
- D o/15 – Anke Gunther behaal Silwer en Magdaleen Arangies eindig 14de
- D o/16 – Carise van Rooyen behaal Goud en Mieke Britz, Brons
- S o/16 – WJ Kruger behaal die 15de plek
- Junior men – Keanu Fourie behaal die 14de plek oor 8km
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf