)

Luggeweerskiet – Hoërskool Sentraal skuts in Vrystaatspan

Luggeweerskiet. 22 Skuts van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is vir die luggeweerskiet se Vrystaatspan gekies is. Hulle gaan aan die Nasionale Bisley, in Gauteng, deelneem. Daar is ook vyf skuts* van ander skole wat by Sentraal Skietklub skiet, en onder Sentraal se naam deelneem. Dit bring die totaal van leerders by die Sentral Skietklub wat in die Vrystaatspan is, op 27 te staan.

O.21 Skuts in die Vrystaatspan: Anine Schlebusch, Janco van der Merwe, Gerno Lombaard, Henco Ketterer, René Jacobs, Adriaan van Deventer*, Henco Naude.

O.16 Skuts in die Vrystaatspan: Quinton Henning*, Antoné du Plessis, Ernst Steyn, Rulhof van der Merwe, Christine van Zyl, Marlizé Hayward, Riaan Kotzé, Cheri Duvenhage, Nerine Lombaard, Jana van der Merwe.

O.14 Skuts in die Vrystaatspan: Edrich Coetzee, Jan Hendrik van Loggerenberg, Ruben Schoeman*, Amélie Jansen, Nieke Grobbelaar*, Lana Lubbe, Nelia Myburg, Cara Coetzee, Nicola Freylinck*, Izaney Labuschagne*.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal