Iqhawe Rugbyspan. Vier o.15 rugbyspelers van Hoërskool SPS Brandfort, is verkies vir die o/15 Iqhawe Rugbyspan wat tydens die Oktober vakansie aan ‘n toernooi deelneem by Hoërskool Jeppe in Johannesburg.
Die vier manne is Brian van Rensburg, Jurie J van Rensburg, Kirstein Dempsey en Ras Vermaak.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








