)

You are sponsoring

Iqhawe Rugbyspan - Hoërskool SPS Brandfort leerders in span

Iqhawe Rugbyspan. Vier o.15 rugbyspelers van Hoërskool SPS Brandfort, is verkies vir die o/15 Iqhawe Rugbyspan wat tydens die Oktober vakansie aan ‘n toernooi deelneem by Hoërskool Jeppe in Johannesburg.…