XCO Skolereeks Fietswedren. BVHS fietsryers het Saterdag, 2 September, in Parys deelgeneem aan die derde Hardware Mecca XCO skolereeks Fietswedren.
- In die Sub-Junior Men afdeling was Janno Kriel 1ste en Keanu Kennedy 4de.
- In die Youth Men afdeling was Enrico Kennedy 5de, Hendré Bester 6de en Christiaan de Wet 13de.
- BVHS se aflosspan eindig 3de.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf