Tentpegging. Vier ruiters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om deel te neem aan die Interprovinsiale Tentpegging kampioenskappe wat Maandag, 11 Desember, in Reitz plaasvind.
Hierdie ruiters gaan Gauteng verteenwoordig. Daar word ook aansoek gedoen vir hierdie ruiters vir volwaardige Gauteng Equestrian Federasie kleure.
Onder 21 span:
- Tristan Meyer
- Kylé Visagie
Onder 17 span:
- Cameron Meyer
- Kelly Visagie
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








