)

You are sponsoring

Tentpegging - BVHS ruiters kwalifiseer vir kampioenskappe

Tentpegging. Vier ruiters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om deel te neem aan die Interprovinsiale Tentpegging kampioenskappe wat Maandag, 11 Desember, in Reitz plaasvind. Hierdie ruiters gaan Gauteng verteenwoordig.…