Fast5 Netbal. Hoërskool Witteberg se o/15 Fast 5-span, wat hoofsaaklik uit o/14’s bestaan, is gekroon as die Vrystaatwenners. Hulle het in die finaal teen Hoërskool Goudveld kragte gemeet en as oorwinnaars uit die stryd getree. Die o/15B-span eindig algeheel 9de en Witteberg se o/17 span eindig algeheel 5de.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf