Golden Gate Guardians Cricket. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies, vir die Golden Gate Guardians Cricket span. Hulle gaan aan die Free State Premier League, wat in Desember 2023 plaasvind, in Bloemfontein deelneem.
Die spelers is:
- O.19: Juan Theunissen en André Heunis
- O.16: Vlag Janse van Rensburg, Paul Naudé, Heindré Serfontein en Joel Coetzee
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf