Goudveld 7’s Rugby. Hoërskool Goudveld 7’s Rugby se o/17 Sewes rugbyspan het by Hoërskool Witteberg se toernooi die Plaat gewen.
Hierdie span wen vier van hulle ses wedstryde en eindig algeheel vyfde uit sestien spanne.
Uitslae:
- Gouties wen Hoërskool Piet Retief 40 – 0
- Wen Hoërskool Sarel Cilliers 21 – 17
- Verloor teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool 7 – 34
Beker Kwart-finaal
- Verloor teenDie Anker Hoërskool 14 – 22
Plaat Semi-finaal
- Wen Hoërskool Hentie Cilliers 12 – 10
Plaat Finaal
Wen Landboudal 33 – 10
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








