)

Iqhawe Rugby – Hoërskool SPS Brandfort leerders in span

Iqhawe Rugby. Vier rugbyspelers van Hoërskool SPS Brandfort, Jurie J van Rensburg (kaptein), Kirstein Dempsey, Ras Vermaak en Brian van Rensburg, is deel van die Vrystaat o.15 Iqhawe Rugby span. Die span het die afgelope Saterdag in Kimberley teen die Griquas gespeel.

Die Vrystaat het uitstekende rugby gespeel en het met 26 – 19 gewen.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://spsbrandfort.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal