Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Wees ‘n dienaar/ Suffering and service
Voortrekkers – Hayley Postumus van Truida Kestell ontvang Goud
Voortrekkers. Hayley Postumus van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het goud (85% en meer) ontvang vir PD Voorslag. Dit is die toekenning wat leerders in die laerskool kan ontvang vir Voortrekkers.…
Dux for 2021 – Welkom Gimnasium Dux for 2021
Dux for 2021. Congratulations to Gimmies’ Dux for 2021, Jana Briel and second in Grade 12, Joshua-Arthur Philander! Keep up the good work Gimmies! #WeesSterkDaarIsWerk Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/
VRL 2022 – Welkom Gimnasium maak hul VRL vir 2022 bekend
VRL 2022. Die nuwe VRL vir 2022 van Welkom Gimnasium is die volgende: Luané Louw, Luané Pienaar, Bokamoso Mokoatsi, Liandré Long, Kiana van Vuuren, Johan Naude, Skai van Wyk en…
Prep cricket – St Charles College Prep Cricketers against Howick Prep
Prep cricket. This past weekend St Charles College, Pietermaritzburg, Prep Cricketers played in a series of fixtures against Howick Prep and there were some great team and individual performances. St…
Staff Coaching – St Charles College staff to coach provincial teams
Staff Coaching. St Charles College, Pietermaritzburg, congratulate two their our staff members for their appointments to coach provincial teams. Their 1st XI coach, Mr Lucky Dladla and the Saints Rugby…
Sentraal leiers – Hoërskool Sentraal maak leiers vir 2022 bekend
Sentraal leiers. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het hul hoof- en onderhoofleiers vir 2022 bekendgemaak. Hoofdogter: Nialize Cronjé, Hoofseun: Jan-Harm van der Walt, Onderhoofdogter (stad): Mia Coetzee, Onderhoofseun (stad): Delius Schoeman,…
Stem – Hoër Meisieskool Oranje wil haar stem laat hoor…
Stem. Hoër Meisieskool Oranje wil aanstaande jaar haar stem laar hoor. Die nuwe hoofleiers vertel meer van 2022 se tema. Sien gerus die video Meer oor Oranje: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/
EHS plant bome – Hoërskool Ermelo het groen harte én groen vingers
EHS plant bome. Die Errieraad het die wonderlike voorreg gehad om onlangs ‘n laning bome te plant op EHS se terrein. Dit is onder andere om die bome wat verwyder…
Eerste Wêreldoorlog – Erries vier Herdenkingsdag met kranslegging
Eerste Wêreldoorlog. Op Sondag, 14 November, het die jaarlikse Herdenkingsdag se diens en parade by die Moth-perseel in Ermelo plaasgevind. Hierdie dag word wêreldwyd gedenk op die naaste Sondag aan…
Indoor Hockey – Fichies gekies vir Vrystaat by Pro-Series Indoor Hockey
Indoor Hockey. Baie geluk aan Lana van Deventer, Miike van der Merwe, Barend Vorster en Imoné Coetsee wat gekies is om die Vrystaat by die Pro-Series Indoor Hokkie Toernooi te…
Skoolleiers 2022 – Laerskool Westwood 2022 skoolleiers
Skoolleiers 2022. Laerskool Westwood van Boksburg het hul skoolleiers vir 2022 bekendgemaak. Dogters: Dianthé O’Kelly, Annebelle Raats, Hadása Mienie, Elektra Skordis, Mieke Haasbroek, Dewandé Smit, Kaylene Agrella, Abigail Raats, Celine…
Graad 7 afskeid – Primêre Skool Jordania groet Graad 7’s
Graad 7 afskeid. Primêre Skool Jordania van Bethlehem het gister, 18 November, afskeid geneem van hierdie jaar se graad 7’s. Hulle begin vandag met eksamen. In 2022 val hulle in…
Hoërskool Goudveld – Schools That Rock gesels met Cobus Myburgh
Hoërskool Goudveld. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Cobus Myburgh, Hoofseun van Hoërskool Goudveld in Welkom vir 2022. Cobus, hoe sien jy jou rol…
Hoërskool Goudveld – Schools That Rock gesels met Minke van Wyk
Hoërskool Goudveld. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Minke van Wyk, Hoofdogter van Hoërskool Goudveld in Welkom vir 2022. Minke, hoe sien jy…
Kraal Kunstefees – Hoërskool Wonderboom wen by Kraal Kunstefees
Kraal Kunstefees. Carike Jansen, ‘n Graad 9 dogter van Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria, het aan die sang-afdeling van die Kraal Kunstefees deelgeneem en uitstekend presteer. Carike is aangewys as die…
Vrystaat Hoërskole Rugby – Fichardtpark se Riaan Herholdt o.18 keurder
Vrystaat Hoërskole Rugby. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Mnr Riaan Herholdt, onderwyser van die skool, wat verkies is as o.18 Vrystaatkeurder vir Vrystaat Hoërskole Rugby. Baie geluk! #fichietrots #jouvoorkeurskool…
Montana – Schools That Rock gesels met Zanoushca le Grange
Montana. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Zanoushca le Grange, Hoofdogter van Hoërskool Montana, Worcester, vir 2022. Zanoushca, hoe sien jy jou rol…
Montana – Schools That Rock gesels met Mannetjie Combrinck
Montana. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Mannetjie Combrinck, Hoofseun van Hoërskool Montana, Worcester, vir 2022. Mannetjie,hoe sien jy jou rol as hoofleier…
Gouties Toekennings – Hoërskool Goudveld beloon leerders met spesiale toekennings vir 2021
Gouties Toekennings. Hoërskool Goudveld van Welkom het hul leerders beloon met spesiale toekennings vir 2021. Gouties Toekennings is as volg uitgedeel: Die Junior Sportvrou van die Jaar is behaal deur…
Summer Fun Friday – The sun shining down on Curro Castle Aurora
Summer Fun Friday. The sun has been shining down on Curro Castle Aurora, Randburg, and what better way to celebrate this hot weather was to have a Summer Fun Friday!…
Filmit 2021 – genomineerdes aangekondig
Filmit 2021. Die Filmit kompetisie is in sy finale en opwindende fase. Die genomineerdes in elk van die kompetisie se onderskeie kategorieë word aangekondig. Filmit is ’n kortfilmkompetisie vir hoërskoolleerders…
Gouties Hoofleiers en VRL vir 2022 bekend gemaak
Gouties Hoofleiers en VRL. Hoërskool Goudveld in Welkom het hul Hoofleiers, asook hul VRL lede vir 2022 bekendgemaak. Die volgende Gouties Hoofleiers vir 2022 wat gekies is, is: Hoofseun –…
Shavathon – Glenwood hosting a Shavathon to support CANSA
Shavathon. Glenwood High School from Durban will be hosting a shavathon to support CANSA (The Cancer Association of South Africa). Date: Friday, 19 November 2021 Venue: Bassons Field at Glenwood…
Softball – Two learners from Curro Aurora selected for Gauteng u/15 team
Softball. Ameerah Hank and Zoe Pestana from Curro Aurora, Randburg Gauteng, have been selected for the Gauteng u/15 softball team. They will be playing at the Summer Games National School’s…
Little Big Mouth – Curro Aurora’s Brady-Rae Brophy Going for the Stars
Little Big Mouth. Brady Hofmeyr, a student at Curro Aurora, Randburg, is the child star of the new romantic comedy, Little Big Mouth, on Netflix. Brady acts as the 9…
Curro Thatchfield – Schools That Rock chat to Tendani Nemudivhiso
Curro Thatchfield. It is a priviledge for Schools That Rock to ask a few questions to Tendani Nemudivhiso, SRC Vice President 2022, from Curro Thatchfield High School in Centurion, Gauteng.…
ATKV Junior Olimpiade – Witteberg leerders presteer
ATKV Junior Olimpiade. Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hul skool se naam hoog gehou. Handri Spies, Charnel Jordaan en TJ Heyns het aan die ATKV Junior Olimpiade deelgeneem.…
Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms – Witteberg leerders presteer
Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms: Atlete van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het uitstekend presteer by die Nedbank JP Botha atletiekbyeenkoms. Carla Brits, Andrea Steynberg en Leozé Lottering het almal rekords verbeter.…
Gholfdag – Hoër Jongenskool Paarl Blue Day gholfdag
Gholfdag. Hoër Jongenskool Paarl se BLUE DAY-gholfdag het op 11 November te Boschenmeer-gholfklub plaasgevind. Hierdie jaarlikse uitblink-geleentheid word nie sommer deur ons ouers en oudleerders gemis nie en al 36…
Science programme – Witteberg High School grade 11-12 Physical Science
Science program. Osé Akeke and Amanda Casal, both learners of Witteberg High School, received an annual award from You Can Do Science. Each of them received a sponsorship to have…
Curro Thatchfield – Schools That Rock chat to Larona Serekwa
Curro Thatchfield. It is a priviledge for Schools That Rock to ask a few questions to Larona Serekwa, SRC Vice President 2022, from Curro Thatchfield High School in Centurion, Gauteng.…
Curro Thatchfield – Schools That Rock chat to Tsholofelo Seoposengwe
Curro Thatchfield. It is a priviledge for Schools That Rock to ask a few questions to Tsholofelo Seoposengwe, SRC President 2022, from Curro Thatchfield High School in Centurion, Gauteng. Tsholofelo,…
Voortrekkers – Welkom Volkskool Voortrekker Jeugleiers vir 2022
Voortrekkers. Welkom Volkskool het hul Voortrekker Jeugleiers vir 2022 aangekondig. Die jeugleiers is Iwan du Plessis, Sonnica van den Berg en Surina Bezuidenhout. Baie geluk! Lees meer oor Welkom Volkskool:…
Portchie’s exhibition – Paul Roos Gymnasium impressed
Portchie’s exhibition. Paul Roos Gymnasium and Investec impressed the Stellenbosch art community in October. They held an exemplary art exhibition. It included an outreach programme by name of “See and…
Head Leaders – Grenville High executive Head Leaders for 2022
Head Leaders. Grenville High School from Rustenburg congratulate their newly elected Executive Head Leaders for 2022. Deputy Head Girls: Nhlakanipho Ngxitho, Semnikiwe Morobe. Head Girl: Kutlwano Serunye. Head Boy: Tshegetso…
Volkskool Dux leerder – Welkom Volkskool se Dux Leerling vir 2021
Volkskool Dux leerder. Welkom Volkskool is baie trots op Nea van Niekerk wat aangewys is as die skool Dux-leerder van 2021. Die Volkies is baie trots op jou, Nea.
Oakdale – Schools That Rock gesels met Francois du Toit
Oakdale. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Francois du Toit, Onder-hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, vir 2022. Francois, hoe sien jy jou…
Hoofleiers Volkies – Welkom Volkskool kondig met trots hul hoofleiers aan
Hoofleiers Volkies. Welkom Volkskool het hul hoofleiers vir 2022 aangekondig: Iwan du Plessis (hoofseun), Vanessa Wasyliszyn (hoofdogter), Leonardo Greeff (onderhoofseun) en Surina Bezuidenhout (onderhoofdogter). Baie geluk met jul verkiesing. Volkies…
Dux-leerders – Hoërskool Trio Kroonstad Graad 12’s
Dux-leerders. Hoërskool Trio van Kroonstad is baie trots op hul twee Dux-leerders van Graad 12 vir 2021, Mia-Marie Campher (KHS) en Surina Claassen (AHS). Foto’s verskaf Lees meer oor Hoërskool…
Erkenning – Hoërskool Langenhoven beloon toppresteerders
Erkenning. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Vrydag, 22 Oktober ‘n baie gesogte geleentheid vir hul graadleerders aangebied. Elke graad se toppresteerders is beloon vir hulle harde werk gedurende die…
Hoërskool Vrede – Schools That Rock gesels met Lanica Hepburn
Hoërskool Vrede. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Lanica Hepburn, Hoofdogter van Hoërskool Vrede, vir 2022. Lanica, hoe sien jy jou rol as…
Hoërskool Vrede – Schools That Rock gesels met Ruben Luus
Hoërskool Vrede. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Ruben Luus, Hoofseun van Hoërskool Vrede, vir 2022. Ruben, hoe sien jy jou rol as…
Helpmekaar Kollege – Schools That Rock gesels met Waldt Human
Helpmekaar Kollege. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Waldt Human, Hoofseun van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, vir 2022. Waldt, hoe sien jy jou…
Helpmekaar Kollege – Schools That Rock gesels met Nina Germishuisen
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Nina Germishuisen, Hoofmeisie van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, vir 2022. Nina, hoe sien jy jou rol as…
Boland Landbouskool – Schools That Rock gesels met Jandré Genis
Boland Landbouskool. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Jandré Genis, Onder-hoofseun van Hoërskool Hoër Landbouskool Boland, vir 2022. Jandré, hoe sien jy jou rol…
Hoofleiers 2022- OMS se nuwe hoofdogter en onderhoofmeisies wat in 2022 gaan lei
Hoofleiers 2022. Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein gaan in 2022 deur Ané Janse van Vuuren (hoofmeisie), Jana Rheeder en Didi Nel (onderhoofmeisies) gelei word. Ané was ook hoofmeisie in 2017…
Landbouskool Boland – Schools That Rock gesels met Hannes van Wyk
Landbouskool Boland. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Hannes van Wyk, Hoofseun van Hoërskool Hoër Landbouskool Boland, vir 2022. Hannes, hoe sien jy…
Trio Kroonstad – Schools That Rock gesels met Carla Crous
Trio Kroonstad. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Carla Crous, Hoofmeisie van Hoërskool Trio Kroonstad, vir 2022. Carla, hoe sien jy jou rol…
Senior netbal – Oud-Uppies verteenwoordig by senior provinsiale uitspeel rondte
Senior netbal. Die afgelope naweek was die senior netbal provinsiale uitspeel rondte in Kimberley. Melonice Kordom (ZFM 0/21), Di-Marie Visser en Navern Olivier (ZFM A) is almal oud-Uppies van Hoërskool…








