Trio Kroonstad – Schools That Rock gesels met Megan Van Biljon
Trio Kroonstad. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Megan Van Biljon, Hoofmeisie van Hoërskool Trio Kroonstad, vir 2022. Megan, hoe sien jy jou…
Noordwes-Swem Gala – Shyenne Laubscher van Welkom Volkskool presteer
Noordwes-Swem Gala. Shyenne Laubscher van Welkom Volkskool het die naweek deelgeneem in Sasolburg aan die NWS (Noordwes-Swem) Ouderdomsgroep Gala. Sy behaal die volgende plekke: 3de plek in die 200 meter…
Trio Kroonstad – Schools That Rock gesels met Hendrik Lloyd
Trio Kroonstad. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Hendrik Lloyd, Hoofseun van Hoërskool Trio Kroonstad, vir 2022. Hendrik, hoe sien jy jou rol as…
Trio Kroonstad – Schools That Rock gesels met Shaun Brummer
Trio Kroonstad. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Shaun Brummer, Hoofseun van Hoërskool Trio Kroonstad, vir 2022. Shaun, hoe sien jy jou rol…
Ritmiese Gimnaste – Hoër Meisieskool Paarl by SA Kampioenskappe
Ritmiese Gimnaste. Hoër Meisieskool Paarl ia baie trots hul Ritmiese Gimnaste, Zia Engela, Nadya Joubert, Maddison Cloete, Misha Grobler, Katienka Nolte, Nina Enslin, Alyx du Toit en Leah du Toit…
Krieket Capping – Hoërskool Kalahari High School “Capping – ceremony”
Krieket Capping. Na ‘n onderbreking van 24 maande agv die Covid-19 pandemie, het Noord-Kaap Krieket weer die afgelope Vrydagmiddag hul tradisionele “Capping – ceremony” gehou. Vier leerders van Hoërskool Kalahari…
WPNS T25 knockout – Curro Durbanville U15 and U19 Champions
WPNS T25 knockout. Both Curro Durbanville U15 and U19 boys played in the finals of the WPNS T25 knockout tournament. The U19’s played against a strong Bellville side. The U19…
Tentpegging – Beate Van Wyk van Hoër Meisieskool Paarl presteer
Tentpegging – Beate Van Wyk van Hoër Meisieskool Paarl, het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe by Old N1 Equestrian Centre, Rawsonville, waar sy verkies is tot die Wes-Kaap Tentpegging Junior…
Cancer awareness – Curro Heritage House dressed in pink
Cancer awareness. Curro Heritage House dressed in pink on Friday to support cancer awareness month! Photos supplied Read more on Curro schools: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Saints campus – Remembrance Day at St Charles College
Saints campus. On 11 November people all around the world observe Remembrance Day. Remembrance Day is a day to honour the sacrifices of members of the armed forces and of…
Top three achievers – Curro Castle Heritage House
Top three achievers. Curro Castle Heritage House from Morningside, Durban, announced their top three achievers, Hesme Cronje, Hailey Naidoo and Muaaz Bayat. Hesme Cronje is first 92,27% Hailey Naidoo is…
Willem Postma CANSA – Primêre Skool Willem Postma hou pretdag
Willem Postma CANSA. Possies bedank Carli en die ouerkomitee, Juf. Grethe en die Graad 7 ouers en Mnr. Nico! Fotos: Juf. Hetta Steyn CANSA Free StateCANSA The Cancer Association of…
Proefblok word aangeplant – Boland Landbou gaan nuwe kultivars vestig
Proefblok word aangeplant. Die Junior Landbouvereniging van Hoër Landbouskool Boland in Paarl, het die behoefte uitgespreek om ‘n proefblok aan te plant. Hiervoor het hul hande gevat met Vinpro. Hulle…
Oakdale – Schools That Rock gesels met Kobus Janse van Rensburg
Oakdale. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Kobus Janse van Rensburg, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, vir 2022. Kobus, hoe sien jy…
Skoolhoof 30 jaar diens – Geliefde Skoolhoof van Uppies vereer
Skoolhoof 30 jaar diens. Mnr. Riaan Kotze, Skoolhoof van Hoërskool Upington, is vanoggend vereer vir die 30 jaar diens wat hy aan kinders en skoolhou bestee het. Mnr. Kotze het…
Blou Bulle Hoëprestasie Program – Hoërskool Die Wilgers deel in program
Blou Bulle Hoëprestasie Program. Twee van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria se 0/15-rugbyspelers, SP Schutte en Caleb Klein, skitter in rugby. Hulle is in die finale groep van die Blou…
Volkies Leerderraad 2022 – Welkom Volkskool se Leerderraad vir 2022
Volkies Leerderraad 2022. Welkom Volkskool het hul Leerderraad vir 2022 bekend gemaak. Iwan du Plessis (Hoofseun), Vanessa Wasyliszyn (Hoofdogter), Leonardo Greeff (Onderhoofseun), Surina Bezuidenhout (Onderhoofdogter), Hendrikus Pienaar, Leon van der…
Biblioteekprefekte – Welkom Volkskool Biblioteekprefekte 2022
Biblioteekprefekte. Welkom Volkskool het hul Biblioteekprefekte vir 2022 bekend gemaak. Die skool is baie trots op hierdie prefekte. Hulle vervul ‘n baie belangrike taak by die skool. Die prefekte is:…
ATKV Jeugtak besoek CHOC – Hoërskool Fichardtpark omgeeprojek
ATKV Jeugtak besoek CHOC. Die ATKV-Jeugtak van Hoërskool Fichardtpark het onlangs as deel van hul gemeenskapsuitreik en omgee-projek die CHOC-huis besoek. Die lede het geskenkies aan die personeel van CHOC-huis…
Debat – Eileen Vermeulen van Hoërskool DF Malan presteer
Debat. Die nasionale Dink-of-Sink Debatskompetisie het vanjaar weer aanlyn plaasgevind. Hoërskool DF Malan is trots om te sê dat Eileen Vermeulen aangewys is as een van die ses beste juniorsprekers…
Krieket O.19 – Hoërskool Henneman leerder in Vrystaat Platteland span
Krieket O.19. Boitshepo Mbombo, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman is ingesluit in die Vrystaat Platteland o.19-span wat tydens die September-vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Husan…
Voortrekkers beloon – Hoërskool Fichardtpark prysuitdeling
Voortrekkers beloon. Die Voortrekkersvan Hoërskool Fichardtpark het Maandag, 8 November, hul prysuitdeling gehou. Tydens die geleentheid is nuwe lede ingelyf en ingesout. Daar was ook toekennings vir jare diens uitgedeel,…
Talent Africa Danskompetisie – Leané Rossouw van Hoërskool Hennenman blink uit
Talent Africa Danskompetisie. Leané Rossouw is ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Hennenman. Sy het Vrystaat tydens die nasionale rondte van die Talent Africa Danskompetisie verteenwoordig. Tydens dié Talent Africa…
Skiet Vrystaat – Theuns Delport van Hoërskool Hennenman presteer in skiet
Skiet Vrystaat . Theuns Delport, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Hennenman het Vrystaat-kleure in skiet verwerf. Hy het in die airrifle (25m) en .22-rimfire benchrest-afdeling (50m) deelgeneem. Tydens die SA-…
Jordania Skaak – Tien uit tien vir Jorries skaak
Jordania Skaak. Tien van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, se skaakspelers is ingesluit in die Mangaung Skaak Streekspan wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskappe in Januarie 2022. Die volgende…
Rolbal – Hoërskool Hennenman leerders in Noord-Vrystaat rolbalspanne
Rolbal. Vyf leerders van Hoërskool Hennenman is ingesluit in Noord-Vrystaat rolbalspanne: Danika Swartz – Noord-Vrystaat o.15-rolbalspan; Luané du Plessis – Noord-Vrystaat o.15-rolbalspan; Rudi Olivier – Noord-Vrystaat o.20-rolbalspan; Lukas van Wyk…
Rugby 7’s – Landboudal Boere se 7’s presteer in Upington
Rugby 7’s. Baie geluk aan die 7’s Rugbyspanne van Hoër Landbouskool Landboudal van Jacobsdal. Hierdie spanne het in Upington teen verkeie spanne gespeel. Die spanne van Landboudal het baie goed…
Gemengde Tennistoernooi – Paul Roos o/15 tennisspanne wen
Gemengde Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Paarl se o/15 Tennisspanne het gewen by die Gemengde Tennistoernooi. Hulle het die naweek deelgeneem aan die Maretha Burger o/15 Gemengde Tennistoernooi wat gehou is…
Matriekraad en VRL – Hoërskool Hennenman Matriekraad en VRL 2022
Matriekraad en VRL. Hoërskool Henneman is trots om hul nuwe leiers vir 2022 aan te kondig. Matriekraad: JR Venter (hoofseun), Anke Prinsloo (hoofdogter), Lily Lennon (onderhoofdogter), Phumelela Khaba (onderhoofseun), Tshepo…
MTB Trail & Run – Hendré Bester en Christiaan de Wet van BHVS presteer
MTB Trail & Run. Hendré Bester en Christiaan de Wet van Bethlehen Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die RT 60 MTB Trail & Run Challenge op 30 Oktober. Hendré Bester…
Spanredenaars – Worcester Gimnasium 2021 Nasionale Kampioene
Spanredenaars. Worcester Gimnasium se spanredenaars het gedurende 2021 aan ‘n wyeverskeidenheid kompetisies op hul aanlyn platforms deelgeneem. Die span, Carina van der Vyver, Alexa Viljoen, Kristen Boshoff en Danielle du…
Oval track – Eduan Goss van Primêre Skool Naudéville presteer
Oval track. Eduan Goss, 10 jaar oud en in graad 4 by Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 6 November aan die maandelikse Oval Track by Kroonstad Raceway deelgeneem.…
Schalk Malherbe – Hoërskool Jim Fouché neem afskeid na 37 jaar
Schalk Malherbe. Maandagaand hetHoërskool Jim Fouché van Bloemfontein afskeid geneem van hul skoolhoof, Mnr Schalk Malherbe. Na 37 jaar by JF was dit ‘n onvergeetlike en emosionele groet. Dankbaaren tevrede…
Simfoniese blaasorkes – nuwe bestuur van Hoërskool Bellville
Simfoniese blaasorkes. Die nuwe bestuur van Hoërskool Bellville se simfoniese blaasorkes is aangekondig: Hanru Visser, Anzé du Toit, Lilan Meyer, Elmi Rossouw, Ruben Botha en Hanro Hauptfleisch. Hierdie ses lede…
Vroeë Kersfees – Kersvaders besoek Laerskool Stulting
Vroeë Kersfees. Laerskool Stulting in Humansdorp het sommer al vroeg-vroeg Kersfees gehou. ‘n Hele paar Kersvaders het saam met hul elfies kom kuier… Josef en Maria was ook daar en…
Top 5 Boland Landbou – Graad 8-11 Top 5 presteerders
Top 5 Boland Landbou. Hoër Landbouskool Bolnd, Paarl, wens ál die seuns geluk. “Julle puik prestasies en harde werk maak ons trots! Dankie aan elke ouer wat die oggend bygewoon…
Student service – Camps Bay High 2021 Awards for Service
Student service. Camps Bay High School has a number of Student Service Societies. The school thank all the Grade 12s who have played active roles in these societies over the…
OR Tambo swemspanne – Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer
OR Tambo swemspanne. Vier Affies swemmers, Lea Simpson, Nqobile Tshabalala, Mareen van der Merwe en Aimy Engelbrecht was gekies vir die OR Tambo swemspanne. Hulle het die volgende prestasies behaal:…
Curro Hermanus Academics- Top 5 academic achievers term 3
Curro Hermanus Academics. Curro Hermanus from the Western Cape, is proud of their top five academic achievers for Term 3. The top five were announced and proudly received their badges.…
Oakdale krieket – Oakdale O.19B vs Outeniqua O.19B
Oakdale krieket. Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, se O.19B krieketspan en Hoërskool Outeniqua van George het mekaar op die krieketveld aangedurf. Outeniqua kolf eerste en teken vyf-en-tagtig lopies aan. Jan Heyns,…
Loopbaan uitstalling – Hoërskool Fichardtpark vir graad 9 leerders
Loopbaan uitstalling. Gedurende die vierde kwartaal het die graad 10-leerders, as deel van ‘n Lewensoriëntering taak, ‘n loopbaanuitstalling vir die graad 9-leerders gehou. Dit was vir die graad 9-leerders die…
Curro Westbrook – One-stop game changer campus in Gberqha
Curro Westbrook. From the day when Curro Westbrook opened their doors in 2014, under the amazing leadership of their Executive head, Mr Frans van der Walt, the school has grown…
Chess Tournament – Curro Hermanus was proudly represented
Chess Tournament. On the 23rd of October, the Western Cape Schools Individual chess tournament took place at Swartberg Secondary school in Caledon. More than 150 players from across the Western…
Filmit Films – Now available for viewing
Filmit Films. This year was not without its challenges. With year two of the pandemic having an immense impact on cultural activities at schools, the launch of the innovative Filmit…
Naudéville Talent Africa – Danielle van Staden skitter in kuns
Naudéville Talent Africa. Danielle van Staden, ses jaar oud, is in Graad R by Preprimêre Skool Naudéville. Danielle het deelgeneem by die Talent Africa Nationals, as deel van die Vrystaatspan…
Curro Langebaan – Enrol for 2022 and 2023
Curro Langebaan. Read more on Curro Langebaan: https://schoolsthatrock.co.za https://www.curro.co.za/schools/curro-langebaan-high-school/
Stulting – 2021 Grade 7 farewell celebrated
Stulting. The grade 7’s from Stulting Primary School, Humansdorp, were in high spirits as they celebrated their farewell. They spent the morning at the Jeffrey’s Bay Supertubes where they enjoyed…
Boland Krieket – Daandré Walker van Hoërskool Strand o.16 krieketspan
Boland Krieket. Daandré Walker, ‘n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand, is in die Boland se o.16-krieketspan opgeneem. Die span gaan gedurende Desember in Pretoria deelneem. Daandré is ‘n toonbeeld van…
Alies Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord tennisspelers blink uit
Alies Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord se tennisspelers het op Saterdagoggend 6 November deelgeneem aan die Berg Meubels Tennistoernooi. Drie seunsspanne en twee meisiesspanne het deelgeneem en dit was alles behalwe treurige…








