Top 5 Boland Landbou. Hoër Landbouskool Bolnd, Paarl, wens ál die seuns geluk. “Julle puik prestasies en harde werk maak ons trots! Dankie aan elke ouer wat die oggend bygewoon het. Weereens dankie aan Agri Expo vir jul volgehoue ondersteuning van ons skool.”
Graad 11: Hannes van Wyk, Freddie Dreyer, Connie Nieuwoudt, Albert Joubert en Dian van Zyl
Graad 10: Ethan Gelderbloem, Stephan Fourie, André Malan, Hugo van Zyl en Nicus van Coller
Graad 9: Pieter Steyn, Jan-Albert van Niekerk, Daniël Fabricius, William Loubser en Alco Bindeman
Graad 8: Krause Ohlhoff, Henré Swart, Danie Thiart, Carl-Henry Wedgewood en Gideon Hugo
Lees meer oor Boland Landbou: