Gemengde Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Paarl se o/15 Tennisspanne het gewen by die Gemengde Tennistoernooi. Hulle het die naweek deelgeneem aan die Maretha Burger o/15 Gemengde Tennistoernooi wat gehou is by Hoƫrskool Stellenbosch.
Paul Roos se o/15 A-span het saam as gemengde span met Bloemhof deelgeneem. Ondanks die feit dat hul geen wedstryd verloor het nie, het hulle tweede gekom naas Paarl Boishaai en Girls High. Die rede daarvoor is, omdat hulle minder punte in hul onderskeie wedstryde verdien het.
Die Paul Roos B-span het saam met Rhenish as span deelgeneem en derde geƫindig.
Spelers van die B-span was: Pieter Kotze, Xander Pienaar, Christiaan Cronje.
Tristan Damseaux, Milan Strydom en Melt van As was spelers van die A-span.
Pieter Kotze is as die beste seunsspeler by die toernooi aangewys.
Meer oor Paul Roos Gimnasium: